Search
Accommodation Specials Destinations Travel South Africa

C Cottage right on the C

C Cottage right on the C, an outstanding self-catering establishment found in Diaz Beach, Western Cape, is perfect for your weekend break and is priced from R890 p/unit... view more details about C Cottage right on the C »
Establishment Details
Type
Self-catering
Located in
Diaz Beach, Western Cape
From
R890 p/unit
Map
Map
Facilities
Parking Available
Braai/Barbecue
Swimming Pool
Off Street Parking
No Credit Card Facilities
Fully Equipped Kitchen
Reviews (4)
Vakansie by die see
Sea Cottage is 'n ongelooflik komplek om in vakansie te hou. Veilig vir kinders en baie rustig. Lekker naby die see. Die huisie kort het 'n bietjie herstelwerk soos buite stort wat stukkend is, stort deur en seep bakkie wat herstel moet word. Die yskas is 'n bietjie klein en vries binne was. DSTV is nie ingesluit by prys nie asook die krag wat jy afsonderlik moet betaal. Sea Cottage komplek sal ons verseker weer sien.
Marna Burger, South Africa
Good
We enjoyed our stay at see cottage and will command to all our friends.
Andrew Botha, South Africa
Wonderlik
Ons tydjie by Sea Cottage was wonderlik die plek is pragtig en als is daar wat jy benodig. Die omgewing is skoon en baie veilig. Teresa het vir ons die plekkie besonders mooi gemaak vir ons witte brood. dankie aan radie en teresa jy het ons wittebrood tydjie vir ons amazing gemaak.
Morne Deysel, South Africa
Baie aangenaam
Ons het heerlik gebly en wil dankie sĂȘ dat die huis so goed toegerus is met alle benodighede. Ons sal sekerlik weer hier kom bly.
Paul de Vries, South Africa
Obligation free quote with the best price gauranteed for this establishment!